Huis van Bourbon

Huis van Bourbon
Wapen van die Huis van Bourbon
Lande Frankryk, Navarra, Spanje, Luxemburg
Oorsprong Dinastie van die Capetingers
Stigter Graaf Robert van Clermont
Gestig in 1272
Etnisiteit Frans, Spaans
Laaste heerser
Frankryk en Navarra:
Henri V (1830)
Parma:
Roberto I (1854–1859)
Twee Sisiliës:
Francesco II (1859–1861)
Huidige hoof
Frankryk en Navarra:
Prins Lodewyk XX (1989-)
Spanje:
Koning Felipe VI van Spanje (2014-)
Parma:
Hertog Carlos Hugo (1977-)
Twee Sisiliës: BETWIS
Hertog Carlos van Kalabrië (1964-)
of
Hertog Carlo van Castro (2008-)
Luxemburg:
Groothertog Henri I (2000-)

Die Huis van Bourbon is ’n belangrike Europese koningshuis, ’n tak van die Dinastie van die Capetingers. Konings van Bourbon het eerste in die 16de eeu oor Navarra en Frankryk geheers. Teen die 18de eeu het lede van die Bourbon-dinastie ook op die trone van Spanje, Napels & Sisilië en Parma gesit. Spanje en Luxemburg het tans Bourbon-monarge.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search